Emilio Aguinaldo | |
Emilio Aguinaldo in 1897 | |
1ste President van die Filippyne
| |
Ampstermyn 23 Januarie 1899 – 1 April 1901 | |
Vise | Mariano Trías (1897) |
---|---|
Eerste minister | Apolinario Mabini (21 Januarie – 7 Mei 1899) Pedro Paterno (7 Mei – 13 November 1899) |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Manuel Quezon |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 Maart 1869 Cavite El Viejo, Spaans-Oos-Indië |
Sterf | 6 Februarie 1964 Quezon Stad, Filippyne |
Politieke party | Katipunan Nasionale Sosialistiese Party |
Eggenoot/-note | Hilaria del Rosario (1896–1921) María Agoncillo (1930–1963) |
Kind(ers) | 5 |
Alma mater | Colegio de San Juan de Letran |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Emilio Aguinaldo (22 Maart 1869 - 6 Februarie 1964) was 'n Filippense politikus en onafhanklikheidsaktivis. Hy was die eerste president van die Filippyne (1897-1901).